Welkom by Voorslag

Loop met Trots.

Wie is Voorslag?

Voorslag beoog om trots te kweek onder Suid-Afrikaners — 'n nasie met 'n diep en ryke geskiedenis. Deur musiek, kuns en later produkte en besigheidsinisiatiewe wil Voorslag nie net trots groei nie, maar ook 'n blinker toekoms vir Suid-Afrikaners bou.

Kom Gesels Vandag